Kontak
Laas bygewerk: November 2026
- E-pos: grootpraat@inreco.co.za
- Ontwikkel deur: iNRECO Projects
- Regsvorm: Eenmansaak (nie by CIPC geregistreer nie; nie vir 'n eenmansaak vereis nie)
- Inligtingsbeampte: Casper Hendrik Badenhorst (aangestel 24 April 2026) — Inligtingsreguleerder-registrasie 2026-010530 (24 April 2026)
- Adres: 902, 29th Avenue, Rietfontein, Pretoria, 0084
Ons antwoord gewoonlik binne 2 werksdae. Skole kan 'n kwotasie per e-pos aanvra.
Hierdie bladsy is opgestel met inagneming van Suid-Afrikaanse wetgewing (onder meer POPIA, die Wet op Verbruikersbeskerming, die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies en PAIA). Dit is nie regsadvies nie.
